Pelycosauria

Pelycosauria
Tydperk: PennsylvaniumCapitanium 308–260.4 m. jaar gelede
’n Skelet van Dimetrodon mileri in die Harvard-museum van Natuurgeskiedenis.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Pelycosauria

(Cope, 1878)

Pelycosauria (van Grieks πέλυξ pelyx, "houtbak", en σαῦρος sauros, "akkedis") is ’n informele groepering of orde wat bestaan uit basale, of primitiewe, sinapsides uit die laat Paleosoïkum. Daar word soms verkeerdelik na hulle verwys as "soogdieragtige reptiele". Hulle bestaan uit alle sinapsides behalwe die terapsides en hul afstammelinge.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search